Op pad na ‘n klooster in die sneeu

’n Jong man begin werk by ’n apteek in Bloemfontein maar is gou ontnugter deur sy lot. Is werk, eet en slaap al wat die volgende vyftig jaar vir hom voorlê? Wanneer hy afkom op die mistikus Thomas à Kempis se geskrifte, begin hy droom oor ’n lewe weg van geldmaak en ambisie.

’n Aangrypende roman oor ’n pelgrimstog na aanvaarding van die self.

Buy Online


Loot

Exclusive Books

Graffiti Books
SKU 9780798185400 Categories ,

’n Jong man begin werk by ’n apteek in Bloemfontein maar is gou ontnugter deur sy lot. Is werk, eet en slaap al wat die volgende vyftig jaar vir hom voorlê? Wanneer hy afkom op die mistikus Thomas à Kempis se geskrifte, begin hy droom oor ’n asketiese lewe – weg van geldmaak en ambisie.
Op die vooraand van sy reis na ’n Franse klooster, ontdek hy hy het ’n oom wat ’n Katolieke priester geword het, en nou woon in Parys.

’n Aangrypende roman oor ’n pelgrimstog na aanvaarding van die self.

Publication Date

Jun-25

ISBN

9780798185400

E-ISBN

9780798185417

Extent

288pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Op pad na ‘n klooster in die sneeu”

Your email address will not be published. Required fields are marked *