Ekspolisieman George Ekermans sien hoe ’n meisie in ’n bakkie ingedwing word en hy sit die voertuig onmiddellik agterna. Die ontvoerder ontglip hom egter en al leidraad is ’n eienaardige goue hangertjie wat die meisie laat val het.
Wanneer George in sy soeke na die meisie te naby aan die waarheid kom, word sy eie lewe en dié van die twee vroue vir wie hy omgee, Elena en Carla, bedreig. Sal hy die meisie uit die kloue van ’n bose netwerk kan red voordat dit te laat is?


Ontvoer
Ekspolisieman George Ekermans sien hoe ’n meisie in ’n bakkie ingedwing word en hy sit die voertuig agterna. Die ontvoerder ontglip hom egter en al leidraad is ’n vreemde goue hangertjie wat die meisie laat val het.
Sal hy die meisie uit die kloue van ’n bose netwerk kan red? Sy lewe en dié van die twee vroue vir wie hy omgee, is ook op die spel.
Buy Online
![]() |
![]() |
![]() |
SKU
9780795802881
Categories All Books, Fiction: general and literary
| Publication Date | Jan-25 |
|---|---|
| ISBN | 9780795802881 |
| E-ISBN | 9780795802898 |
| Extent | 336pp |
| Format | Softcover (234mm x 152mm) |
| Language | Afrikaans |
| Publisher | Queillerie |
Be the first to review “Ontvoer” Cancel reply



Reviews
There are no reviews yet.