My eerste opwip met flappe: Rooikappie

Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met hierdie interaktiewe hervertelling van Rooikappie! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.

Rooikappie loop deur die woud om ʼn mandjie lekkernye vir haar ouma te neem. Maar langs die pad ontmoet sy ‘n geheimsinnige wolf met glinsterende oë en skerp tande, en by Ouma se huisie is alles nie pluis nie . . .

Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met hierdie interaktiewe hervertelling van Rooikappie! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.

Rooikappie loop deur die woud om ? mandjie lekkernye vir haar ouma te neem. Maar langs die pad ontmoet sy ‘n geheimsinnige wolf met glinsterende oë en skerp tande, en by Ouma se huisie is alles nie pluis nie . . .

ISBN

9780798185387

Publication month

October

Imprint

Human & Rousseau

Language

Afrikaans

Format

220 mm x 220 mm Hardcover

Pages

12

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My eerste opwip met flappe: Rooikappie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *