Leah en Schalk leef die droom, hulle het alles wat hul hart begeer. Terwyl Schalk meer betrokke raak by die kerk en minder tyd saam met haar en die kinders deurbring, waardeer en aanvaar Barend Lubbe Leah net soos sy is. Maar Schalk se lewe begin uitmekaar val: sy vriende vermy hom en hy weet nie hoe om die kloof tussen hom en Leah te oorbrug nie. Uiteindelik ontdek Leah en Schalk om God se leiding van dag tot dag te vertrou en dat Hy hulle nie wil straf nie, maar sy liefde aan hulle wil bewys.


Liewer as lig
Leah en Schalk het alles wat hul hart begeer. Terwyl Schalk betrokke raak by die kerk en minder tyd saam met haar en die kinders deurbring, waardeer Barend Lea net soos sy is. Maar dan begin dinge uitmekaar val. Leah en Schalk ontdek om God se leiding van dag tot dag te vertrou en dat Hy hulle nie wil straf nie, maar sy liefde aan hulle wil bewys.
SKU
9780796323910
Categories All Books, Fiction: general and literary, New & Upcoming, Religion
| Publication Date | Mar-26 |
|---|---|
| ISBN | 9780796323910 |
| Extent | 280pp |
| Format | Softcover (198 mm x 130 mm) |
| Language | Afrikaans |
| Publisher | Lux Verbi |
Be the first to review “Liewer as lig” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.