Hoe ek dit onthou

Francois van Coke span met die skryf van hierdie biografie saam met Annie Klopper om in sy eie stem die gebeure te vertel wat hom as mens en musikant gevorm het. Stories word vertel oor mylpale soos Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel en “Toe vind ek jou”, asook oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, liefde, soberheid en pa-wees.

SKU 9780795710537 Categories ,

Francois van Coke span met die skryf van hierdie biografie saam met Annie Klopper om in sy eie stem die gebeure te vertel wat hom as mens en musikant gevorm het. Sy perspektief word gebied op als van Fokofpolisiekar tot Van Coke Kartel, die sukses van “Toe vind ek jou” en sy rol as afrigter op The Voice. Minder bekende en onbekende verhale word ook vertel oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees. Dít is sy stories, hoe hý dit onthou.

Publication Date

Sep-24

ISBN

9780795710537

E-ISBN

9780795710544

Extent

256pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Queillerie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoe ek dit onthou”

Your email address will not be published. Required fields are marked *