Haas en Harriët

Haas en Harriët is ’n hartroerende roman oor onvolmaakte ouerskap. Twee ma’s probeer hul bes doen vir hul kinders, maar albei maak foute, en die wêreld daar buite is soms ongenaakbaar.

Buy Online

Amazon.co.za Wordsworth Books
SKU 9780798183741 Categories ,

Mila Verster is ’n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word eersdaags agttien, en Mila is gereed vir ’n nuwe hoofstuk. Wanneer Tami een middag spoorloos verdwyn, word Mila genoop om die sluier oor die verlede te lig, die gebeure te herbesoek en te ontrafel. Maar al genees tyd sommige wonde, bly die letsels rou en die pad na vergifnis kom teen ’n prys.

Haas en Harriët is ’n hartroerende roman oor onvolmaakte ouerskap.

Publication Date

Oct-24

ISBN

9780798183741

E-ISBN

9780798183758

Extent

384pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Haas en Harriët”

Your email address will not be published. Required fields are marked *