Draaie, swaaie en afdwaalpaaie:: reisstories

Draaie, swaaie en afdwaalpaaie:: reisstories is an Afrikaans collection of travel stories featuring adventures, detours, and memorable journeys.

SKU 9780795802751 Categories ,

Samestellers Corlia Fourie en Annelize van Rooyen bring vermaaklike reisstories deur 46 skrywers byeen, o.a. Marita van der Vyver, Kirby van der Merwe, Sophia Kapp, Jacques Pauw, Irma Joubert, Julian Jansen, C. Johan Bakkes, Bettina Wyngaard en Frederik de Jager.
Die skrywers vertel van verrassende gebeure tydens reise, met snaakse, bittersoet of heuglike gevolge. Maar altyd is die ervaringe verrykend.
Reis saam van Fraserburg tot Timboektoe; Arizona tot Zanzibar; en nog baie ander plekke!

Publication Date

May-24

ISBN

9780795802751

E-ISBN

9780795802768

Extent

224pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Queillerie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Draaie, swaaie en afdwaalpaaie:: reisstories”

Your email address will not be published. Required fields are marked *