Die keiser se duim

Ella Neser en Lou Pepler werk weer – soort van – saam as private ondersoekers by Pepler en kie. Maar die dag voordat Ella op pad is Brugge toe (na Harry Grimbeek – hartedief, volgens Pepler), daag ’n verlangse familielid van Lou se eks op en smeek om hulp.  ’n Donker reis wag op die twee gesoute speurders van Linden, Johannesburg . . .

Buy Online

Amazon.co.za Wordsworth Books Readers Warehouse
SKU 9780798184847 Categories , ,

Ella Neser en Lou Pepler werk weer saam as private ondersoekers. Maar die dag voor Ella op pad is Brugge toe, daag ’n familielid van Lou se eks op en smeek hulle om hulp. Liesbet se broer en sy neef is wynboere wat in Hongarye op ’n wynlandgoed naby Boedapest werk. Maar nou het hulle verdwyn. Lou moet tog dringend die twee jong boere in een stuk terugbring. 
So vertrek Ella na België, en Lou na Boedapest. Maar iewers duskant die Donau regeer daar ’n mafioso met die mag van ’n keiser.

Publication Date

Oct-24

ISBN

9780798184847

E-ISBN

9780798184854

Extent

352pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die keiser se duim”

Your email address will not be published. Required fields are marked *