Die geskenk: Liefde, selfdood en dieper leef

Die geskenk: Liefde, selfdood en dieper leef by Riette Rust is an Afrikaans book that explores themes of love, loss, and finding deeper meaning in life through personal experiences.

Buy Online

Amazon.co.za
SKU 9780624095354 Categories ,

Die geskenk is die bekende skrywer Riette Rust se ontstellende, diep menslike en soms selfs skreeusnaakse memoires. Van haar kinderjare in die Paarl, en haar pa wat sy leë
whiskey-bottels wegsteek, tot haar huwelik met JD en die oggend toe Riette haar man bebloed op die vloer aantref. JD het homself met sy haelgeweer geskiet. Die boek is nie net ’n meesleurende ware verhaal nie, maar sal ook van groot waarde wees vir elkeen wat deur selfdood geraak is of rou moes verwerk.

Publication Date

Jun-24

ISBN

9780624095354

E-ISBN

9780624095361

Extent

240pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Tafelberg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die geskenk: Liefde, selfdood en dieper leef”

Your email address will not be published. Required fields are marked *