Cara is ná twee wêreldoorloë eindelik op pad terug na haar geboorteland. Sy is destyds wettig deur die Du Toits aangeneem en sy en Clarabelle het saam grootgeword. Na haar weggaan het die twee gereeld gekorrespondeer, maar later het die oorlog tussenbeide gekom. Sy word goed ontvang en almal is begaan oor haar welstand, maar sy bly verward en eensaam. Vir haar voel dit soms of sy vir die res van haar lewe op reis sal wees. Het sy eindelik haar bestemming bereik? Tyd sal wel leer.


Cara
Cara is op pad na haar geboorteland. Sy is destyds deur die Du Toits aangeneem en sy en Clarabelle het saam grootgeword. Na haar weggaan het hulle korrespondeer, maar later het die oorlog tussenin gekom. Sy word goed ontvang en almal is begaan oor haar welstand, maar sy bly verward en eensaam. Het sy eindelik haar bestemming bereik? Tyd sal leer.
Categories All Books, Christianity
| ISBN | 9780796323675 |
|---|---|
| Publication date | September 2025 |
| Imprint | Lux Verbi |
| Language | Afrikaans |
| Format | Softcover (234mm x 152mm) |
| Pages | 256 |
Be the first to review “Cara” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.