Bloedsomer

Bloedsomer is an Afrikaans novel set during a blood-red summer, exploring themes of violence, passion, and redemption in the South African context.

SKU 9780798184212 Categories ,

Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Vroeg in Desember word die oorskot van twee jong vroue ontdek en oornag bevind sy haarself as die hoofondersoeker in ’n raaiselagtige moordsaak.

Wat het Die Clowns, ’n Russiese skeepskaptein en die matriag van die vooraanstaande Heemstra-familie se testament gemeen? En waar kom die albaster in die eerste slagoffer se hand vandaan?

Publication Date

Mar-24

ISBN

9780798184212

E-ISBN

9780798184229

Extent

304pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bloedsomer”

Your email address will not be published. Required fields are marked *