Anton Rupert: Die lewe van ’n sakelegende

Anton Rupert: Die lewe van ‘n sakelegende is an Afrikaans biography chronicling the remarkable life and business achievements of Anton Rupert, one of South Africa’s most influential entrepreneurs.

Buy Online

Amazon.co.za
SKU 9780624094739 Categories ,

Die verstommende storie van ’n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Wat was Anton Rupert se geheim? Sy sienings oor die skepping van werk en welvaart in ’n sukkelende ekonomie, is sy blywende nalatenskap met diepgaande lesse vir Suid-Afrika vandag. Sy storie is meer relevant as ooit. Hier vertel die gesoute sakeskrywer Ebbe Dommisse die volle verhaal, met kleur en anekdotes, in dié opgedateerde uitgawe van sy hoogaangeskrewe biografie van Rupert.

Publication Date

Mar-24

ISBN

9780624094739

E-ISBN

9780624094746

Extent

456pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Tafelberg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Anton Rupert: Die lewe van ’n sakelegende”

Your email address will not be published. Required fields are marked *