Aardklop: Beeld 50

Erika de Beer – BEELD 50 – Om ’n groot storie hard te slaan (Aktueel)

Met die skoknuus dat die gedrukte BEELD binnekort nie meer op die rakke beskikbaar sal wees nie, is dié boek ’n uiters tydige publikasie. Ons gesels met die samesteller, Erika de Beer, oor 50 jaar se stories.

Date

Sep 24 2024
Expired!

Time

12:00 am - 2:00 pm

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *