1991. Israel in die kruisvuur van nuwe langafstand-missiele uit Lebanon. Mossad moet dringend ’n antwoord vind. En ’n geskikte rekruut vir ’n uiters sensitiewe operasie: die diefstal van broodnodige radartegnologie by die Suid-Afrikaanse Lugmag, as teenvoeter vir Siriese missiele.
Die kandidaat: Ruth Heyns, doktorsgraadstudent in Tel Aviv. Maar sy trek die aandag van Teenspioenasie se ervare Gunther Eckhardt en die toenemende agterdog van die Lugmag-liaison, kolonel Leon Rutger.


Donkermaan
1991. Israel is in die kruisvuur van nuwe langafstand-missiele uit Lebanon. Mossad moet dringend ’n antwoord vind. Die oplossing: diefstal van radartegnologie wat in Suid-Afrika ontwikkel word. Die kandidaat: Ruth Heyns, doktorsgraadstudent in Tel Aviv. Maar sy trek die aandag van Teenspioenasie se ervare Gunther Eckhardt . . .
Buy Online
![]() |
![]() |
SKU
9780624095569
Categories All Books, Fiction: general and literary
| Publication Date | Jun-25 |
|---|---|
| ISBN | 9780624095569 |
| E-ISBN | 9780624095576 |
| Extent | 384pp |
| Format | Softcover (234mm x 152mm) |
| Language | Afrikaans |
| Publisher | Tafelberg |
Be the first to review “Donkermaan” Cancel reply


Reviews
There are no reviews yet.