Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul vreugde is van korte duur. Die vergruisde liggaam van een van Cupido se beste vriende is gevind onder die motor waaraan hy in sy motorhuis gewerk het . . . was dit ‘n ongeluk, of koelbloedige moord? En op ’n imposante plaas buite Stellenbosch ontplof ’n woonwa. Onverklaarbaar. Nadat die vuur geblus is, word ’n liggaam in die wrak gevind . . .


Skorpio
Griessel moet die saak in Idasvallei vat. Die een van die private speurder, vergruis onder die BMW in die motorhuis. Want Cupido ken die slagoffer. Dit was sy boesemvriend. En hy sê dis g’n ongeluk nie. En dan gaan ‘n woonwa op ‘n spogplaas in vlamme op. En die identiteit van die verkoolde liggaam begin die media tot raserny dryf . . .
Buy Online
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Deon Meyer
Categories All Books, Crime and mystery fiction, New & Upcoming
| Format | Softcover |
|---|---|
| ISBN | 9780798185677 |
| Publication Date | November |
| Imprint | Human & Rousseau |
| Language | Afrikaans |
| Pages | 496 |
Be the first to review “Skorpio” Cancel reply





Reviews
There are no reviews yet.