Uit die Beek 2026

Uit die Beek is net oor 100 jaar oud in 2026. In hierdie uitgawe begin ons lees by Genesis en lees ook Eksodus, Rut, 1 en 2 Samuel, Ester, Psalms, Spreuke, Prediker en Jesaja. Ook Markus, 1 Korintiërs, Filippense, 1 en 2 Tessalonisense, 1 en 2 Timoteus. Ons neem die seisoene van die kerkjaar ook in ag. Mag jy vanjaar hoor dat jy aan Jesus behoort.

Categories ,

Uit die Beek is net oor ‘n 100 jaar oud. In hierdie uitgawe begin ons ons reis by Genesis. Ons lees in die Ou Testament ook uit Eksodus, Rut, 1 Samuel, 2 Samuel, Ester, Psalms, Spreuke, Prediker en Jesaja. In die Nuwe Testament lees ons uit Markus, 1 Korintiërs, Filippense, 1 Tessalonisense, 2 Tessalonisense, 1 Timoteus en 2 Timoteus. Soos gewoonlik word die belangrikste seisoene van die kerkjaar in ag geneem. Mag jy, liewe leser, vanjaar opnuut hoor dat jy aan Jesus Christus behoort.

ISBN

9780796323613

Publication date

August

Imprint

Lux Verbi

Language

Afrikaans

Format

Softcover (234 mm x 152 mm)

Pages

392

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Uit die Beek 2026”

Your email address will not be published. Required fields are marked *