’n Groep jong Suid-Afrikaanse Jode, die teiken van ’n terreuraanval in Kairo, is die vlam in ’n kruitvat vir grootskaalse oorlog in die Midde-Ooste. In die middel daarvan, die joernalis Ruby Heyns, in besit van verdoemende inligting wat die skaal in dié konflik kan swaai. Wanneer Ruby Heyns oornag verdwyn, moet Staatsekuriteit se Reuben Kruger al sy tegniese kennis inspan om haar spoor op te tel. Spanning en aksie uit die boonste rakke!


Sekelmaan
’n Groep jong Suid-Afrikaanse Jode, die teiken van ’n terreuraanval in Kairo, is die vlam in ’n kruitvat vir grootskaalse oorlog in die Midde-Ooste. In die middel daarvan is joernalis Ruby Heyns, in besit van inligting wat die skaal in dié konflik kan swaai. Wanneer Ruby verdwyn, moet agent Reuben Kruger al sy kennis inspan om haar spoor op te tel.
Categories All Books, Crime and mystery fiction
| ISBN | 9780624093237 |
|---|---|
| Publication date | August |
| Imprint | Tafelberg |
| Language | Afrikaans |
| Format | Softcover (234 mm x 152 mm) |
| Pages | 400 |
Be the first to review “Sekelmaan” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.