Topverkoper Louisa Holst is terug met nog ‘n treffer propvol watertandgeregte, wat in ‘n japtrap in jou lugbraaier gemaak kan word. Dié keer neem Louisa die lugbraaier op ’n toer van die staatmakers in jou inkopiemandjie. Wors, hoender, vis, maalvleis, steak, tjops, vrugte en groente kry elk ’n beurt – natuurlik met ’n eg Suid-Afrikaanse kinkel (hoe dan anders?). Smul aan breyani-hoenderslaai, stokvis-en-jalapeño-gebak, volstruissosaties, shisanyama-steak, varktjops met geroosterde chakalaka en nog baie meer. Hier’s jou pad na ’n smaaksensasie – met elke ete, so maklik soos nóú. En daardie ietsie soets om mee af te sluit? Ontspan, hier is vele verleidelike nageregte, almal met heerlike vrugte.


30-Minute Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek
Topverkoper Louisa Holst is terug met nog ‘n treffer propvol watertandgeregte, wat in ‘n japtrap in jou lugbraaier gemaak kan word. Geniet smullekker biryani-hoenderslaai, pikante stokvis-en-jalapeño-gebak, varktjops met geroosterde chakalaka en stomende frikkadelle-en-pap. En die ietsie soets ter afronding? Ontspan, onweerstaanbare nageregte sorg vir daardie soete verleiding – alles kant en klaar in net 30 minute.
Categories All Books, Food & Drink
| ISBN | 9780798184991 |
|---|---|
| Publication date | September 2025 |
| Imprint | Human & Rousseau |
| Language | Afrikaans |
| Format | Softcover (280mm x 215mm) |
| Pages | 144 |
Be the first to review “30-Minute Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.