Op soek na wysheid

Joyce Meyer bespreek sewe beginsels uit Spreuke: wysheid, insig, oordeelkundigheid, kennis, diskresie, onderskeidingsvermoë en die vrees van die Here. As ons dié eienskappe wil besit, moet ons ons verbind tot ’n dieper begrip en toepassing van dié waardes. Hierdie boek jou die beginsels leer en toerus met God se krag om dit daadwerklik uit te leef.

Categories ,

Kennis is belangrik, maar dit moet in aksie omskep word. Joyce Meyer bespreek sewe beginsels van die boek Spreuke: wysheid, insig, oordeelkundigheid, kennis, diskresie, onderskeidingsvermoë en die vrees van die Here. As ons dié eienskappe wil besit, moet ons ons verbind tot ’n dieper begrip en toepassing van dié waardes in ons lewe. Met vrae om selfondersoek te bevorder, sal Op soek na wysheid jou die beginsels leer en toerus met God se krag om dit daadwerklik uit te leef.

ISBN

9780796323903

Publication month

October

Imprint

Lux Verbi

Language

Afrikaans

Format

198 mm x 130 mm Softcover

Pages

277

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Op soek na wysheid”

Your email address will not be published. Required fields are marked *