My eerste klanke: Diere

Ontdek die diereryk met regte dieregeluide! Vyf pragtige geluide vang die diversiteit van die wêreld se diere vas. Van leeus wat brul tot papegaaie wat raas – jong verkenners sal keer op keer na hierdie boek terugkeer.

Coming Soon

Ontdek die diereryk met regte dieregeluide!

Vyf pragtige geluide vang die diversiteit van die wêreld se diere vas. Van olifante wat trompetter en leeus wat brul tot papegaaie wat raas – jong verkenners sal keer op keer na hierdie boek terugkeer.

Met foto’s en eenvoudige feite oor apies, verkleurmannetjies, luidiere en meer, moedig hierdie boek visuele en ouditiewe leer aan. Dis perfek om kinders se woordeskat uit te brei en ‘n egte liefde vir die natuur te bevorder.

Publication Date

June 2026

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Format

Board book (204mm x 260mm)

Extent

20pp

ISBN

9780798186131

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My eerste klanke: Diere”

Your email address will not be published. Required fields are marked *