Die duiwel is hierdie jaar los by die klooster van die heilige sint William. Dié instelling, geleë in wat eens die vrugbare mieliedriehoek in die Vrystaat was, bied jaarliks ’n Passiespel aan waarop hulle alle hoop vestig vir finansiële oorlewing. Maar die dinamiese JC van Schouwenburg, wat die hoofrol vertolk, het onverklaarbaar verdwyn . . . Dapper de Wet, roosteler, gourmand en deurwinterde loodswaaier, word teen sy sin deur die Departement afgevaardig om vas te stel wat aan die gang is.


Aan die hemeltrans
’n Klooster, geleë in wat eens die vrugbare mieliedriehoek in die Vrystaat was, bied jaarliks ’n Passiespel aan waarop hulle alle hoop vestig vir oorlewing. Maar JC van Schouwenburg, wat die hoofrol vertolk, het verdwyn. Dapper de Wet, roosteler, gourmand en loodswaaier, word teen sy sin afgevaardig om vas te stel wat aan die gang is.
SKU
9780624094326
Categories All Books, Fiction: general and literary, New & Upcoming
| Publication Date | Mar-26 |
|---|---|
| ISBN | 9780624094326 |
| Extent | 384pp |
| Format | Softcover (234 mm x 152 mm) |
| Language | Afrikaans |
| Publisher | Tafelberg |
Be the first to review “Aan die hemeltrans” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.