Die avonture van Helga Roets

Helga Roets woon al ses jaar by Silwerhare Aftreeoord. Wanneer sy met makulêre degenerasie gediagnoseer word, is Helga raadop. Sy glip een oggend suutjies uit by die aftreeoord, reg om haar beoogde reisavontuur te begin. Maar die orige Stefaans wag onder die lamppaal, so ewe van plan om haar te vergesel. Net omdat sy kwansuis nie kan sién nie.

 

Buy Online

Takealot
Graffiti Books
SKU 9780798185981 Categories , ,

Helga Roets woon al ses jaar by Silwerhare Aftreeoord, maar danksy haar motortjie bly sy bedrywig. Wanneer sy deur die oogarts met makulêre degenerasie gediagnoseer word, is Helga raadop. Dis dan so ’n bedrywige week wat voorlê, twee begrafnisse en ‘n troue in die Paarl!

Dinsdag glip Helga suutjies uit by die aftreeoord, reg om haar reisavontuur te begin. Maar die orige Stefaans de Wet wag onder die lamppaal, so ewe van plan om haar te vergesel. Net omdat sy kwansuis nie kan sién nie.

Publication Date

Jan-26

ISBN

9780798185981

E-ISBN

9780798185998

Extent

208pp

Format

Softcover (152 mm x 234 mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die avonture van Helga Roets”

Your email address will not be published. Required fields are marked *