Amma

Amma is a powerful novel exploring themes of motherhood, family bonds, and cultural identity in the South African context.

SKU 9780624094876 Categories ,

Amma is die verhaal van Charmaine Africa wat grootword in Bishop Lavis teen die agtergrond van apartheid in ’n armoedige, apolitiese familie. Sy volg in die voetspore van haar ouma en haar ma met ’n onwrikbare doel: om haar familie bymekaar te hou terwyl alles uitmekaar val. Charmaine Africa is ’n skrywer wat stip in die afgrond in kyk, en dan iets sê om die afgrond hardop te laat lag. Dié is ’n memoir wat diep in die lyf van elke leser gaan sit.

Publication Date

Feb-24

ISBN

9780624094876

E-ISBN

9780624094883

Extent

176pp

Format

Softcover (198mm x 130mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Tafelberg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Amma”

Your email address will not be published. Required fields are marked *