Kinderlê

Kinderlê is an Afrikaans literary work exploring themes of childhood, memory, and the lasting impact of early experiences on adult life.

SKU 9780795802706 Categories ,

In Kinderlê kom verse oor die kwesbaarheid van kinders, swangerskapsverlies, genderkwessies, erotiek, en geestesgesondheid aan die bod. Die titel is die naam van ’n monument by Steinkopf in die Noord-Kaap ter herinnering aan ’n kinderuitwissing wat daar plaasgevind het – ’n historiese gegewe wat nie wyd bekend is nie. Julius tree dikwels in gesprek met haar literêre voorgangers en betrek die huidige sosiopolitiek. Sy verruim Afrikaans met die gebruik van Gariepafrikaans en Nama-woordeskat.

Publication Date

Mar-24

ISBN

9780795802706

Extent

112pp

Format

Softcover (198mm x 130mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Queillerie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kinderlê”

Your email address will not be published. Required fields are marked *