Hemel en aarde en ons

Hemel en aarde en ons is an Afrikaans work exploring the connection between heaven, earth, and humanity through philosophical and spiritual reflection.

Buy Online

Amazon.co.za
SKU 9780795802683 Categories ,

Dat die dokter wat mynbaas Hans-Peter Kranz aangestel het al die tyd ’n vrou is, het die dorpenaars op Kolmanskop vroeg in die twintigste eeu heeltemal oorhoops. Dokter Alexandra Stackelberg kom om die x-straalmasjien by die diamantmyn te bedryf – hoofsaaklik om diamantdiewe vas te trek.
Soos Kolmanskop se mense deur die sand sif na diamante, so sif een van hulle later jare deur herinneringe, op soek na sekerheid en die waarheid agter een van hulle se dood.

Publication Date

Mar-24

ISBN

9780795802683

E-ISBN

9780795802690

Extent

216pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Queillerie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hemel en aarde en ons”

Your email address will not be published. Required fields are marked *