om my kastele in Spanje te sloop

om my kastele in Spanje te sloop is an Afrikaans literary work about dismantling dreams and rebuilding life’s foundations.

SKU 9780798184540 Categories ,

Jaco Barnard-Naudé se digdebuut betrek ’n wye verskeidenheid temas: queer identiteit, die trauma van kinderjare, en die verhouding tussen ouers en seun. Deurgaans vloei die digterlike geheue soos ’n leitmotiv deur die verse. 

Die bundel getuig van ’n soepel en gespierde taalaanvoeling, en tree dikwels in gesprek met ander digters, filosowe en musici. ’n Diep-gelade emosionele bewussyn vibreer regdeur die bundel – getuienis van ’n uitsonderlike nuwe digter-denker ter plaatse.

Publication Date

Apr-24

ISBN

9780798184540

Extent

88pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “om my kastele in Spanje te sloop”

Your email address will not be published. Required fields are marked *