Liefde en verset

Liefde en verset is an Afrikaans novel that explores the complexities of love and resistance during turbulent times in South African history.

SKU 9780798184861 Categories ,

André le Roux se tweede digbundel verskyn 47 jaar ná sy debuut, Struisbaai-blues, wat kort ná publikasie in 1977 verbied is. Nou skryf hy met selfs skerper eerlikheid oor die liefde, verlange en verwondering, met ‘n aweregse blik op die ouderdom. Met bytende humor en selfspot verken hy die Suid-Afrikaanse werklikheid, hoewel sy verse spreek van universele menslikheid en deernis. Nie sonder verset nie.

Publication Date

Sep-24

ISBN

9780798184861

Extent

96pp

Format

Softcover (152mm x 234mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Liefde en verset”

Your email address will not be published. Required fields are marked *