Weskus-omnibus 2

Weskus-omnibus 2 is a collection of Afrikaans stories and writings celebrating the culture and landscapes of South Africa’s West Coast.

SKU 9780796323446 Categories ,

Twee inspirerende topverkoper-romans in een omnibus

Ter wille van Talita: Die Van den Heevers hou hulle eenkant, maar beland onder die soeklig wanneer Theuns van den Heever nie wil hê sy dogters moet aan ’n Kersspel deelneem nie. Haar ma se kind​: Dania Pietersen is Dora en Jonnie se susterskind wat by hulle bly. Sy is ’n modelkind en volgende jaar is Dania sestien en Dora en Jonnie kan dit nie meer ontken nie: Dania hoort nie by hulle nie – sy is haar ma se kind.

Publication Date

Apr-24

ISBN

9780796323446

E-ISBN

9780796323453

Extent

560pp

Format

Softcover (213mm x 137mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Lux Verbi

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Weskus-omnibus 2”

Your email address will not be published. Required fields are marked *