Rebecca (Hersiene uitgawe)

Op 25 is Rebecca Fagan in besit van ‘n regsgraad, ‘n rugsak, ‘n groot mond en baie guts.  Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na ‘n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Rebecca kan nie begryp waarom sy jammer voel vir ‘n man wat dan alles het wat sy hart begeer nie.

Buy Online


Graffiti Books
SKU 9780624095071 Categories ,

Op 25 is Rebecca Fagan in besit van ‘n regsgraad, ‘n rugsak, ‘n groot mond en baie guts.  Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op ‘n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy ‘n kelner.  Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek ‘n “regte” werk.  Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na ‘n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen.  Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse.

Publication Date

Mar-25

ISBN

9780624095071

E-ISBN

9780624095118

Extent

352pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Tafelberg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rebecca (Hersiene uitgawe)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *