Helene de Kock Keur 9: ’n Tyd om lief te hê, Lelie van die laagte, Skadubelofte

Helene de Kock Keur 9: ‘n Tyd om lief te hê, Lelie van Jericho, Vroue van Hebron is the ninth collection in this popular Afrikaans romance series featuring three beloved stories.

SKU 9780798183994 Categories ,

Helene de Kock Keur 9 sluit twee romans, ’n novelle en twee kort liefdesverhale in.

 In ’n Tyd om lief te hê keer Marina Joubert uit Griekeland terug na haar geboortedorp. Sal die dorpsmense haar ooit vergewe vir die fout wat sy jare gelede begaan het? In Lelie van die laagte moet die jong Mia Dijkstra vrede maak met die feit dat sy moet blom waar sy geplant is.In Die skadubelofte keer dr Pierre Greeff terug na sy tuisdorp en word heinner aan die belofte wat hy destyds aan Madel gemaak het.

Publication Date

Feb-24

ISBN

9780798183994

Extent

400pp

Format

Softcover (198mm x 130mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Helene de Kock Keur 9: ’n Tyd om lief te hê, Lelie van die laagte, Skadubelofte”

Your email address will not be published. Required fields are marked *