Ena Murray Speurverhale

Drie puik speur- en spanningsverhale: In Satan van Zimbabwe, Die man met die geel oë en Onrus op Oshakati is die geliefde Ena Murray op haar heel beste en sal lesers ure se tonekrul-plesier ervaar met verhale waarin liefde, misdaad en intrige die spilpunte is! Afrikaans se heel gewildste skrywer se verhale is tydloos.

Categories ,

Drie van Ena Murray se heel beste speur- en spanningsverhale: In Satan van Zimbabwe begin die intrige met ‘n koerantberig oor ‘n bloedlose lyk met erg verswakte organe. In Die man met die geel oë kry geheime agent Brand Böhm ‘n unieke opdrag: gedra jou so skandelik dat jy oneervol uit die weermag ontslaan sal word. En in Onrus op Oshakati hoop dr. Linda Maartens sy kan die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, ontvlug. Maar kort voor lank word sy in ’n web van misdaad vasgespin.

ISBN

9780624094920

Publication month

October

Imprint

Jasmyn

Language

Afrikaans

Format

234 mm x 152 mm Softcover

Pages

512

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ena Murray Speurverhale”

Your email address will not be published. Required fields are marked *