Christine le Roux Keur 10

Keur 10 van dié gewilde liefdesverhaalskrywer sluit drie van haar heel bekoorlikste verhale in: Die glasappel, Die blou uur en Die groen maan.

Buy Online

Wordsworth Books Readers Warehouse
SKU 9780798184717 Categories ,

Keur 10 van dié gewilde liefdesverhaalskrywer sluit drie bekoorlike verhale in: Die glasappel is ’n heerlike roman waarin humor en eksentrisiteit sjarmant verweef is.

In Die blou uur besef Klarissa du Toit dat haar man se werk besig is om ’n wig tussen hulle in te dryf, maar is ’n toekoms sonder hom wat sy werklik wil hê?

En in Die groen maan kom die protagonis voor die eeueoue probleem te staan: Besluit jy met jou hart of jou kop wanneer dit kom by die liefde?

Publication Date

Nov-24

ISBN

9780798184717

Extent

448pp

Format

Softcover (213mm x 137mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Christine le Roux Keur 10”

Your email address will not be published. Required fields are marked *