Story of an African Farm
Set in the stark, beautiful landscape of the Karoo, The Story of an African Farm is Olive Schreiner’s landmark novel and a cornerstone of South African literature.
Olive Schreiner (1855-1920) is veral bekend vir The Story of an African Farm. Sy was 'n groot voorstander van vroueregte en geweldig uitgesproke teenoor alle vorme van diskriminasie. Desnieteenstaande die feit dat sy From Man to Man nooit voltooi het nie (dit verskyn eers ná haar dood), word die roman dikwels as haar 'magnum opus' beskou.
Set in the stark, beautiful landscape of the Karoo, The Story of an African Farm is Olive Schreiner’s landmark novel and a cornerstone of South African literature.
Olive Schreiner het meer as veertig jaar aan From Man to Man gewerk, maar dit is nooit voltooi nie. In 1926 word dit postuum deur haar eggenoot uitgegee. Die Nobelpryswenner JM Coetzee het onlangs dié aangrypende roman versorg en verwerk, en ’n gepaste slothoofstuk bygeskryf. Dit is vertaal deur Antjie Krog.