Nico Moolman
Nico Moolman is ’n gewilde skrywer van etlike boeke waaronder The Boer Whore wat in Afrikaans tot Kamphoer verwerk is. Nico het jare lank by Yskor in Vanderbijlpark gewerk, maar het terselfdertyd sy passie vir die Anglo-Boereoorlog uitgeleef. Die afgelope dekade versamel en digitaliseer hy ook foto’s uit die oorlog.
Van die boeke wat uit sy pen verskyn het, sluit in Kuier in ’n Plaaskombuis, Die Pienk Traaisiekel, Uit Ouma se Uitsetkist en Karrenmelk vir Ta Nonnie. Die filmregte vir The Boer Whore is sedertdien aan die akteur en regisseur Ian Roberts verkoop.
Author's books
No products were found matching your selection.