Keina Swart

Keina is 'n bekroonde joernalis, redakteur en skrywer met meer as drie dekades ondervinding in die mediawêreld. Sy woon op Bela-Bela.

Author's books

Swerwerskraal

Swerwerskraal is ’n  ware verhaal. Een wat ’n mens soms aan die keel beetkry en jou hart wil uitruk.