Erika de Beer

Erika de Beer het in 1991 as verslaggewer by Beeld begin werk. ’n Dag voor die 1994- verkiesing het sy vir die koerant ’n kantoor in Nelspruit gevestig. Ná draaie in die parlement en by die destydse nuusagentskap Sapa was sy nagnuus-, nuus- en nagredakteur van Beeld. Ná nog draaie by eNuus en Rapport skryf sy nou artikels en rubrieke vir Netwerk24 wat
dikwels ook in Beeld verskyn.

Author's books

No products were found matching your selection.