Op 25 is Rebecca Fagan in besit van ‘n regsgraad, ‘n rugsak, ‘n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op ‘n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy ‘n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek ‘n “regte” werk. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na ‘n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse.


Rebecca (Hersiene uitgawe)
Op 25 is Rebecca Fagan in besit van ‘n regsgraad, ‘n rugsak, ‘n groot mond en baie guts. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na ‘n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Rebecca kan nie begryp waarom sy jammer voel vir ‘n man wat dan alles het wat sy hart begeer nie.
Buy Online
![]() |
| Publication Date | Mar-25 |
|---|---|
| ISBN | 9780624095071 |
| E-ISBN | 9780624095118 |
| Extent | 352pp |
| Format | Softcover (234mm x 152mm) |
| Language | Afrikaans |
| Publisher | Tafelberg |
Be the first to review “Rebecca (Hersiene uitgawe)” Cancel reply

Reviews
There are no reviews yet.