Drie moorde in die Baai

In Drie moorde in die Baai bewys Madelein Rust weer eens hoe naatloos sy tussen genres kan beweeg. Dié spanningsvolle en skerpsinnige intrige is boonop propvol kwinkslae én ontluikende romanse.

Buy Online


Loot

Exclusive Books

Graffiti Books
SKU 9780798185080 Categories ,

Bianca Fabricious, hygromanskrywer en nuwe eienaar van die Strandlopergastehuis op St. Helenabaai, het skaars haar voete gevind of die uitsig voor haar kamervenster verander in ’n misdaadtoneel.
Bianca probeer haarself as verdagte uitskakel en die regte boosdoener aan die kaak stel, maar dit veroorsaak ’n hele reeks onvoorsiene gebeure . . .  

Dié spanningsvolle en skerpsinnige intrige is boonop propvol kwinkslae én ontluikende romanse.

Publication Date

Jul-25

ISBN

9780798185080

E-ISBN

9780798185097

Extent

288pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Drie moorde in die Baai”

Your email address will not be published. Required fields are marked *