Helene de Kock Inspirasie-omnibus: Kruispad vir Kara & Engel op die drumpel

Helene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus met twee verhale. Kruispad vir Kara: Kara het die wêreld aan haar voete. Maar sy staan voor ‘n kruispad: wie gaan haar help om staande te bly? Engel op die drumpel: Marli word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo het en nuwe dinge. Tot sy op ‘n dag ‘n reuse besluit moet neem.

SKU 9780796323859 Categories , ,

Helene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus met twee verhale: Kruispad vir Kara en Engel op die drumpel. Kruispad vir Kara: Kara Geertse het die wêreld aan haar voete. Maar sy staan voor ‘n kruispad, en sy is sielalleen. Wat, of wie, gaan haar help om staande te bly? Engel op die drumpel: Marli Jooste begin haar nuwe lewe op kampus maar sy word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo het en nuwe, opwindende dinge. Totdat Marli op ‘n dag moet besluit oor die lewe of die dood.

Publication Date

Mar-26

ISBN

9780796323859

E-ISBN

9780796323866

Extent

380pp

Format

Softcover (234 mm x 152 mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Lux Verbi

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Helene de Kock Inspirasie-omnibus: Kruispad vir Kara & Engel op die drumpel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *