By surname |
All Titles by Elanie Kruger |
Elanie Kruger Elanie Kruger is in 1977 in Brits gebore. Na jare van disfunksionaliteit binne haar gesin is sy as 16-jarige aangehou as seksslaaf vir 8 maande. Sy het vir ‘n paar jaar na haar ontsnapping en geneesing in die korporatiewe sektor gewerk. Sy spandeer nou al haar tyd om praatjies te doen reg oor Suid-Afrika om mense te waarsky teen mensehandel en om ouers en kinders te help. Sy het een dogter en bly in Johannesburg. Extras Reviews, News & Interviews: |