By surname |
All Titles by Rick Warren |
Rick Warren
Rick Warren is die stigterspastoor van die Saddleback-kerk in Lake Forest, Kalifornië, een van die grootste en bekendste kerke in die VSA. Sy vorige boek, The Purpose-Driven Church, het meer as 20 miljoen eksemplare in 20 tale verkoop. Dit is met die Gold Medallion bekroon, en gekies as een van die 100 Christelike boeke wat die 20ste eeu verander het. Extras Reviews, News & Interviews: |