By surname |
All Titles by Marco Botha |
Marco Botha Marco Botha is ’n spesialisjoernalis van Die Burger in Kaapstad. Hy was Rapport, Beeld, Die Burger en Volksblad se senior nasionale rugbyskrywer in Pretoria, van waar hy saam met onder meer die Springbokke, Bulls en Blitsbokke gereis en oor hulle verslag gedoen het. Hy het sedert sy studentedae aan die Universiteit van Stellenbosch, asook tans, in ’n private - en beroepshoedanigheid verskeie bestuursposisies beklee. Vir interessante leiers én goeie wyn het hy groot waardering. Extras Reviews, News & Interviews: |