jonathanball_logo



ecommerce_customers

Subscribe-to-our-newsletter

 

Upcoming Events

Join us at the US Woordfees from 3 – 12 March 2017

For more information and to see the full programme, click here.

 

BUN BOOYENS EN ALDI SCHOEMAN: DIE BURGER 100 – SY MENSE EN HUL STORIES
Aangebied deur Jonathan Ball Publishers

In dié huldeblyk aan ’n koerant wat met net 26 letters, 10 syfers, kolletjies en strepe 30 000 uitgawes binne ’n eeu kon druk, word van die merkwaardige stories opgediep – van die Groot Griep en leë kantore, die nag in ’48 toe die teleksmasjien flits: 'Smuts beaten at Standerton', tot die dood van Nelson Mandela . . . Luister hoe onthou oudjoernaliste betekenisvolle oomblikke, lag saam vir die 'erewag' van spotprente en kry daarna iets te ete en te drinke.

10 Maart | 18h00 | ATKV-Boektent en Plataankafee 

 

JAN SMUTS – THE MAN AND HIS BIOGRAPHER

Presented by Jonathan Ball Publishers

Publisher Eugene Ashton talks to Hermann Giliomee about the ground-breaking biography of a brilliant yet flawed world leader, which has now been published in Afrikaans as Jan Smuts: Afrikaner sonder grense.

R50 | R60 at the door

7 March | 09:00 | Drostdy-teater

 

ALBERT BLAKE EN RICHARD STEYN: VAN VOLKSHELD TOT VERRAAIER

In Broedertwis word die rede vir die vete tussen die De Wet-broers, Christiaan en Piet – Boereoorlogheld en -verraaier – ondersoek; in Jan Smuts: Afrikaner sonder grense die kontras tussen Smuts se impak op die wêreldverhoog en dié in sy eie land. Albert en Hermann Giliomee gesels met Fransjohan Pretorius oor verraad en verraaiers binne 'n historiese perspektief. 

6 Maart | 14h00 | ATKV Boektent

 

R50 | R60 at the door

 

 

 

ALWAYS ANASTACIA : A TRANSGENDER LIFE IN SOUTH AFRICA

Medical doctor Anastacia Tomson discusses transgendered identities with photographer Robert Hamblin and opens up about her courageous account of embracing her own truth – as the woman she has always been.

9 Maart | 14h00 | Drostdy-teater

 

R50 | R60 at the door

 

 


 

Join us at The Knysna Literary Festival from 16 – 19 March.

 

RICHARD STEYNJan Smuts: Afrikaner sonder grense | Jan Smuts: Unafraid of Greatness

17 March at 9h00

 

ANASTACIA THOMSONAlways Anastacia

18 March at 9h30

Find details here.