Data security Payday Loans 100 up to
jonathanball_logo

ecommerce_customers


Our Books




Die Doelgerigte Lewe


E-mail
   


BUY THIS BOOK
Die Doelgerigte Lewe
Rick Warren

ISBN 9781868423040
Publication date 2008
RRP R 85


Hierdie boek sal jou help om te verstaan waarom jy leef, en wat God se wonderlike plan met jou is – sowel hier en nou as in die ewigheid. Rick Warren sal jou gids wees tydens ’n persoonlike geestelike reis van 40 dae wat jou ‘n nuwe antwoord op die lewe is belangrikste vraag sal gee: Wat op aarde doen ek nou eintlik hier? As jy weet waarom God jou geskep het, sal jy minder stres beleef, jou energie kan fokus, jou besluite vereenvoudig, betekenis aan jou lewe gee, en belangrikste, jouself vir die ewigheid voorberei.

Die Doelgerigte Lewe is a bloudruk vir ‘n Christelike lewe in die 21ste eeu – ‘n leefwyse wat op God se ewige waardes gegrond is, en nie op kulturele waardes nie. Met meer as 1200 Skrifaanhalings en –verwysings daag dit die gewone omskrywings van aanbidding, gemeenskap, dissipelskap, bedienings en evangelisme uit. In die tradisie van Oswald Chambers bied Rick Warren wysheid oor die kern en wese van die lewe. Dit is boek van hoop en uitdaging wat jy weer en weer sal lees. Dit gaan ‘n klassieke teks word wat talle toekomstige generasies op prys gaan stel.
The Author

Rick Warren is die stigterspastoor van die Saddleback-kerk in Lake Forest, Kalifornië, een van die grootste en bekendste kerke in die VSA. Sy vorige b...

Read More
Extras

Reviews, News & Interviews: