Return to main page
Mission Statement
History of JB
Company Contact Details
jonathanball Agencies and there imprints
Jonathanball SA Retailers
Corporate Online Ordering
Catalogue
Sunbird Publishers Catalogue
News
Upcoming events
Search Jonathanball Site
Contact Us


Upcoming Events

Sat, July 31 2010

Publicity Links

Latest Release: Vyftig Stemme - Die grootste name in Afrikaanse musiek- Ilza Roggeband Reads 1004
News relating to book releases Wednesday, September 02, 2009

  • Hoekom wou Kurt Darren sy hare blou kleur?
  • Wat het Steve Hofmeyr in Gobabis vir Juanita du Plessis gesę?
  • Waar was Theuns Jordaan toe hy die eerste keer “Loslappie” gehoor het?
  • Wat is die ooreenkoms tussen “Ou ryperd” en ABBA?
  • Hoekom moes Carike Keuzenkamp klere by haar buurvrou leen?
  • Waar het Bles Bridges die eerste keer rose by sy konserte uitgedeel?
  • Waar was David Kramer toe hy “Stoksielalleen” geskryf het?
  • Hoekom is liedjies van Cora Marie en Groep Twee deur die SAUK verbied?
  • Wat dink Koos Kombuis is sy grootste bydrae tot Afrikaanse musiek?
  • Waar is die een plek waar Mimi Coertse nooit die kans gekry hetom op te tree nie?
  • By wie het Rina Hugo klere geleen vir ’n internasionale sangkompetisie?
  • Wat is die storie agter Amanda Strydom se “Ek loop die pad” en Chris
  • Chameleon se “Sterredank”?
  • Wat het ’n selfoon-luitoon met Nicholis Louw se treffer “Rock daailyfie” te doen?
Hierdie is maar net ’n paar van die interessante vrae wat in 50 Stemme: Die grootste name in Afrikaanse musiek beantwoord word. Die boek bestaan uit50 hoofstukke – van Amanda tot Valiant, van Die Briels tot Fokofpolisiekar.Daar is onderhoude met van die grootste rolspelers in Afrikaanse musiekasook kostelike staaltjies en pragfoto’s van toeka tot nou.

50 Stemme: Die grootste name in Afrikaanse musiek is ’n boek enig in sy soort en een waarvoor musiekliefhebbers van alle ouderdomme al lank wag.

“Bravo aan Ilza vir haar vernuftigheid om met noukeurige navorsing ’n fyn balans tussen die verskeie genres te bring en met styl die waarheid ágter die waarheid en die skerms in te kloof.”
Tinus Esterhuizen, musiekregisseur: RSG

R230.00 ¨ 978-0-908387-90-8 ¨ Sept 2009 ¨ A4 Hardcover 210mmx260mm ¨ 256pp
World rights ¨ Category: Arts

The artists include:

  • Amanda Strydom
  • André Schwartz
  • Anneli van Rooyen
  • Anton Goosen
  • Bles Bridges
  • Bok van Blerk
  • Brasse vannie Kaap
  • Carike Keuzenkamp
  • Chris Chameleon
  • Coenie de Villiers
  • Cora-Marie
  • Cutt Glas
  • Danie Niehaus
  • David Kramer
  • Die Briels
  • Dozi
  • Eden
  • Elzabé Zietsman
  • Fokofpolisiekar
  • Gé Korsten
  • Gert Vlok Nel
  • Gian Groen
  • Groep Twee
  • Jan Blohm
  • Jannie du Toit
  • Johannes Kerkorrel
  • Juanita du Plessis
  • Karen Zoid
  • Kobus
  • Koos du Plessis
  • Koos Kombuis
  • Kurt Darren
  • Lance James
  • Laurika Rauch
  • Leon Schuster
  • Lize Beekman
  • Lucas Maree
  • Mimi Coertse
  • Min Shaw
  • Mynie Grové
  • Nicholis Louw
  • Patricia Lewis
  • Piet Botha
  • Rina Hugo
  • Robbie Wessels
  • Ronéll Erasmus
  • Sonja Herholdt
  • Steve Hofmeyr
  • Theuns Jordaan
  • Valiant Swart
 Printer-friendly page  
All logos and trademarks in this site are property of their respective owner. The comments are property of their posters, all the rest (c) Jonathan Ball Publishers