sunbird_logo_copy



ecommerce_customers2


Sakgids tot Voëls van Suider-Afrika 5de uitgawe


Email
9781920289713


BUY THIS BOOK
Sakgids tot Voëls van Suider-Afrika 5de uitgawe
Cillie Burger, Ulrich Oberprieler

ISBN 9781920289720

Vir sowel die beginner as die meer ervare voëlkyker is dié kompakte klein gids die antwoord. Die volgende aspekte maak hierdie boekie onontbeerlik:

• Pas in jou hempsak
• Prakties en gebruikersvriendelik
• Meer as 400 voëlsoorte
• Uitstekende kleurfoto’s
• Kleurvariasies aangedui
• Logiese indeling van voëlgroepe
• Bondige biologiese inligting
• Afrikaanse en Engelse name
• Suider-Afrikaanse voëlnommers
• Verspreidingskaarte volgens die nuwe voëlatlas
• Indeks Dié boekie sal beslis sy man staan teenoor die grotes en is vir die natuurliefhebber so noodsaaklik soos ‘n verkyker!

The Author



Cillié Burger is a well-known wildlife photographer and the author of various field guides to the mammals of Southern Africa.

Read more
Extras

Reviews, News & Interviews: