jonathanball_logo



ecommerce_customers

Subscribe-to-our-newsletter

 


Op ‘n Stormsee: Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings


Email

Op n Stormsee
Buy Op ‘n Stormsee here:

Takealot

 
Op ‘n Stormsee: Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings

Tony Weaver met Andrew Ingram


ISBN 9781868428502


Hier is ʼn versameling gewaagde reddings vol drama en gevaar, ter viering van die NSRI se 50ste herdenking.

Dié stories, wat alles dek van brandende skepe tot haai-aanvalle, van sinkende vistreilers tot hallusinerende vissermanne, gaan oor die mens se konstante stryd teen sommige van die gevaarlikste vaarwaters op aarde.

Dit sluit die storie in wat tot die stigting van die NSRI gelei het.

The Author

Tony Weaver is ʼn veteraanjoernalis en voormalige assistent-redakteur van die Cape Times. Hy is ʼn jare lange bewonderaar en vriend van die NSRI.
Die NSRI is ʼn liefdadigheidsorganisasie wat lewens op Suid-Afrikaanse waters red en enige mens of dier in nood help, sonder vooroordeel. Tans het die NSRI meer as 1 000 bemanningslede, almal onbetaalde vrywilligers.


 

 

 

Extras

Reviews, News & Interviews:


 

 

 

 

Tony Weaver is ʼn veteraanjoernalis en voormalige assistent-redakteur van die Cape Times. Hy is ʼn jare lange bewonderaar en vriend van die NSRI.

Die NSRI is ʼn liefdadigheidsorganisasie wat lewens op Suid-Afrikaanse waters red en enige mens of dier in nood help, sonder vooroordeel. Tans het die NSRI meer as 1 000 bemanningslede, almal onbetaalde <!--[if gte mso 9]>