jonathanball logo website trade publisher 2018



ecommerce_customers

Subscribe-to-our-newsletter

 


Ta-Da! Die beste uit die Tuis-kombuis


Email

TA DA
Koop Ta-Da! hier:

Loot

Exclusive Books

Takealot

Graffiti Boeke

Ta-Da! Die beste uit die Tuis-kombuis

Johané Neilson


ISBN 9781928363057


As jy jou gaste wil beïndruk, maar nie ure voor die stoof wil deurbring nie, is Ta Da! net die kookboek vir jou.

Tuis, Suid-Afrika se voorste dekor- en tuingids, se resepte is ewegewild as hulle mooimaakplanne. Dié tydskrif se kosredakteur, Johané Neilson, het die resep vervolmaak om met maklike truuks indrukwekkende kos voor te sit. Sy deel handige wenke vir hoe om die ta-da! in ’n gewone dis te sit en dit moeiteloos soos ’n gourmet-maal te laat lyk.

Die boek is ingedeel volgens die seisoene en bevat alles van ligte somersmaaltye tot koesterende winterskos, resepte vir bykosse en liplekker nageregte. Daar is alles van kerrieviskoekies en potgebraaide bief met spek en biltong tot botterskorsie-rolkoek en klapperkoek.

Dit was nog nooit so maklik om jou geliefdes te beïndruk nie!

If you want to impress your guests without spending hours in the kitchen Ta-da! is just the recipe book for you. It contains a selection of the most popular recipes published in top décor and gardening magazine Tuis/Home. It shows you how, with a few easy tricks, you can turn an ordinary dish into a gourmet meal.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

The Author

Johané Neilson is die kosredakteur van die gewilde tydskrif Tuis|Home. As kosskrywer en stilis ontwikkel sy al meer as 10 jaar lank smullekker resepte wat boonop maklik is om te maak en indrukwekkend lyk wanneer dit voorgesit word. Johané strewe daarna om kookkuns toeganklik te maak en haar lesers iets te leer én te inspireer.

Johané Neilson is a food writer and stylist, pasta lover, real butter enthusiast, reader, amateur gardener and closet crafter with more than 10 years’ experience in developing delicious, easy-to-follow recipes. She is currently food editor for Tuis and Home magazine.

 

 

 


 

 

Extras

Reviews, News & Interviews: