jonathanball logo website trade publisher 2018



ecommerce_customers

Subscribe-to-our-newsletter

 


New Releases


the-runner
the-shelly-bay-ladies-swimming-circle
dream-of-a-lifetime
apeirogon
the-ice-monster2
the-mirror-and-the-light
cloudburst
american-dirt
call-of-the-raven
highfire
a-season-for-whales
saving-missy8
outbreaks-and-epidemics
news-of-our-loved-ones
the-girl-with-a-louding-voice
house-of-earth-and-blood
yes-no-maybe-so
it-started-with-a-secret
mr-nobody
a-long-petal-of-the-sea
alleenonder
jane's-delicious
golden-in-death
the-unteachables
the-sadf-and-cuanavale
the-secret-messenger
haven't-they-grown
beyond-recall
dear-life
the-last-voyage-of-mrs-henry-parker

Die SAW en Cuito Cuanavale HP“Dit gebeur dikwels dat ’n skietoorlog deur ’n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks en bomwerpers nie, maar met woorde. Die oorlog word as ’t ware op papier oorgeveg.”

 

In 1987–1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van ’n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het.

 

Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Suidwes-Afrika verdryf. Hulle glo voorts die SAW wou Cuito Cuanavale beset en as afspringplek gebruik om Luanda in te neem.

 

Maar was Cuito Cuanavale ooit regtig ’n doelwit vir die Suid-Afrikaners? Dit is die vraag wat Leopold Scholtz vra wanneer hy onlangs gedeklassi-fiseerde dokumente in die weermagargief bestudeer en die taktiese en strategiese besluite ondersoek wat ’n bepalende rol in die ses groot veldslae van dié veldtog gespeel het.

Sy kritiese ontleding wys hoe maklik propaganda en politiek in die pad van feite kan staan.

 

Koop Die SAW en Cuito Cuanavale hier:

Reader's Warehouse

Exclusive Books

Takealot

Graffiti Boeke

Loot


Audible  

Audio books

To buy all our audio books, visit Audible here.

 

ebooks_icon  

ebooks

 

To buy all our ebooks, click here.

 

To download a list of all our ebooks, click here.

 

upcoming_events_icon  

Upcoming Events

For details of upcoming events from our authors, click here.


 

top_5_best_icon   

Top 5 bestsellers

 


Manage Your Money Like a F*cking Grown up
Sam Beckbessinger

 

The Stellenboch Mafia

Pieter du Toit

 

Black Tax: Burden or Ubuntu?

Niq Mhlongo Ed

 

 

Siya Kolisi: Against All Odds
Jeremy Daniel

 

 

Always Another Country

Sisonke Msimang

 

search

Browse our books


double underline

Coming Soon

 

The Girl with a Louding voice The FoundlingThe Dragon LadySex and LiesSaving MissyHitlers Secret


double underline

 

 

 

 

 

This website uses cookies to manage authentication, navigation, and other functions. By using our website, you agree that we can place these types of cookies on your device.

To read our Privacy Policy, CLICK HERE