jonathanball logo website trade publisher 2018



ecommerce_customers

Subscribe-to-our-newsletter

 


New Releases


the-silence
lawfare
before-she-knew-him
the-seed-is-mine
the-red-scrolls-of-magic
two-weeks
fighting-for-the-dream
where-the-crawdads-sing
the-punishment-she-deserves
everything-is-fucked
rebels-and-rage
the-moth-presents
the-boy-who-flew
memories-of-the-future
witboy-berlin-eng
africa-reimagined
new-daughters-of-africa
king-of-kings
blackridge-house
fing

Doodsbleek Philip Kerr

In Doodsbleek moet die gesoute speurder Bernie Günther ’n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai.

 

Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die München-konferensie. Onsekerheid hang in die lug: Hitler kan Europa dalk in ’n oorlog dompel. Vir Bernie is daar egter belangrikersake wat aandag verg. Hy ondersoek twee sake waar afpersing betrokke is: die een betrek ’n ryk weduwee, en die ander, homself.

 

Terselfdertyd het dit op die lappe gekom dat die Kripo – Berlyn se misdaadpolisie – ’n onskuldige Jood gearresteer het vir die reeks wrede moorde in die stad. En hoewel die Kripo dié keer allessal doen om die regte moordenaar vas te trek, is hulle weereens nie verhewe bo afpersing en manipulasie nie. Omdat Bernie onlangs aangestel is as Kripo-kommissar, moet hy die raaisel oplos – ’n ondersoek wat hom uiteindelik aan die heel donkerste kant van die menslike psige blootstel.

 

Hierdie vertaling van The Pale Criminal is die tweede boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, nou vir die eerste keer beskikbaar in Afrikaans. Die vertaling van die derde boek in die reeks, A German Requiem, verskyn in 2019.

 

Koop Doodsbleek hier:

Loot

Exclusive Books

Takealot

Raru

Reader's Warehouse

Graffiti Boeke


ebooks_icon  

ebooks

To buy all our ebooks, click here.

 

upcoming_events_icon  

Upcoming Events

For details of upcoming events from our authors, click here.


 

top_5_best_icon   

Top 5 bestsellers

 

 

Fighting for the Dream

RW Johnson

 

 

Manage Your Money Like a F*cking Grown up
Sam Beckbessinger

 

Gunship over Angola
Steve Joubert

 

Rebels and Rage

Adam Habib

 

The Blackridge House

Julia Martin



 



 

 

 

 

 

 


 

 


 


 

 


 

 


 

 

 

 

 



 

 


 


 


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


 


 

 

 

 


 


 


 

 

 

 


 

 


 

 

 

 


 

 

 

 

search

Browse our books


double underline

Coming Soon

 

Beautiful Bad Department of Sensitive CrimesBefore She Knew HimEverything is FuckedWidows Revenge


double underline